LIFE ASSURANCE (EXCLUSIONS): Afrikaans Article

Lewensversekering: Inleiding NAMFISA het talle klagtes ontvang met betrekking tot lewensversek- eringsmaatskappye wat weier om voordele uit te betaal as gevolg van “uitsluitingsklousules” of “nie-openbaarmaking.” Gedurende die analise van die klagtes wat ontvang is, het dit geblyk dat kliënte kontrakte aangegaan het sonder om die terme en voorwaardes van hierdie kontrakte te hersien en verstaan, Read more about LIFE ASSURANCE (EXCLUSIONS): Afrikaans Article[…]